Tag Archives: Vryheidsfront Plus

Landbouminister ” Is ‘n Drama-queen” Sê VF+ LP

Parlement Kaapstad – ” Me. Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, is ‘n drama queen wat nie kritiek kan hanteer nie.” Die kritiek het gister gedurende ‘n raserige debat uit die opposisiebanke van die parlement opgeklink nadat Joemat-Pettersson … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under News, People

Metroraad Mag Straatname Verander : Hooggeregshof – Maar Hersieningsaansoek Word Gebring

Geskryf deur Nuus 24 en Philip Se Spoeg Blog. Pretoria – Die Hooggeregshof het Afriforum se dringende aansoek teen die aanbring van nuwe straatname in Pretoria verwerp. Daar mag dus deur die Tshwane metroraad voortgegaan word om nuwe straatname in … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Wat Is Die Betekenis Van Straatname In Pretoria?

Met die warm geveg wat in Pretoria aan die gang is tussen die ANC,die Vryheidsfront Plus en burgeregte organisasies het die vraag die afgelope week ontstaan: Wat is die betekenis van Straatname en waarom is dit vir die Afrikaner van … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under News, People

Interdik Teen E-tol Toegestaan! Sanral & Regering In Die Bek Geruk

Geskryf deur Nuus 24 en Pieter Lotter van Die Voorblad Pretoria – Regter Bill Prinsloo het vanoggend in die hooggeregshof in Pretoria die Opposition to Urban Tolling Alliance,Outa,se aansoek om ‘n dringende interdik teen die e-tolstelsel se inwerkingstelling,toegestaan. Prinsloo het … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Hof Sê Vir Eers Nee Vir E-tolstelsel

Geskryf deur Nuus 24 en Philip Se Spoeg Blog Pretoria – Regter Bill Prinsloo het vandag in die Noord-Gautengse hooggeregshof beslis die Opposition to Urban Tolling Alliance se saak is dringend genoeg om die e-tolstelsel te staak, het Alex Eliseev … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

R28 miljoen Van E-tol Per Maand Na Oorsee

Is daar groot skaalse korrupsie betrokke by die e-tol en Sanral in Gauteng is die vraag wat nou na vore kom nadat ‘n Australiese koerant hieroor berig het. Volgens die berig duik name soos Hlongwane,Modise,ANC,Zuma en Shaik op as prominente … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Stop E-tol Nou!

Die Vryheidsfront Plus, saam met die Nasionale Belastingbetalersunie (NBU), TLU SA en die SA Federasie vir Woonwa en Kampeer Klubs (FWKK), het ’n sambreel organisasie genaamd TAG (Tolhek Aksie Groep) gestig waaronder die organisasie van plan is om hof toe te gaan teen … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

VF Plus Waarsku Oor Pretoria Naam

Geskryf deur Die Voorblad Pretoria – “Dit is nou tyd dat die regering ‘n finale afsnydatum vir die verandering van stad-, dorp- en straatname bepaal,” was die reaksie van dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier op die minister van Kuns en … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under News, People

Trots Afrikaans Vind More By Tukkies Plaas!

Die Vryheidsfront Plus jeug se veldtog vir die behoud van Afrikaans skop more oggend by Tukkies af. Die VF Plus jeug het hierdie veldtog van stapel gestuur om beswaar aan te teken teen die nuwe taalwet wat tans in die … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

VF Plus Beplan Eie Tolhek Protesaksie

Die Vryheidsfront Plus het op 5 Maart met ander geaffekteerde rolspelers vergader en besluit om n eie en unieke protesaksie van stapel te stuur teen die aktivering van die Gautengse e-tolstelsel en om die regering te oortuig om die stelsel … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Tshwane Skors Busdiens Personeel

Die Tshwane Metroraad het ses senior bestuurslui en sestien kaartjiekondukteurs verlede week geskors. Dit volg nadat die stadsbestuurder,Jason Ngubeni,ingegryp het om die stad se busdienste reg te ruk. Die burgemeester het verlede maand erken dat die busdienste nie funksioneer nie. … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Water Rekeninge In Pretoria Is ‘n Kopseer

Water en ligte rekeninge in Pretoria het die afgelope maand vir erge kopsere gesorg. Rdsl Philip van Staden vd VF Plus in Pretoria het Januarie en Februarie verskeie inwoners se foutiewe rekeninge by die munisipaliteit gaan uitsorteer. Van hierdie rekeninge … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People