Tag Archives: VF Plus

VF Plus Trap ANC In Pretoria Raadsvergadering

Pretoria – In ‘n baie warm begrotingsdebat wat vandag tydens die Tshwane metro se maandelikse raadsvergadering plaasgevind het,het die VF Plus die ANC tromp op geloop. Soveel so dat die burgemeester,Rdsl.Ramakgopa,hom so vererg het dat hy die VF Plus van … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under News, People

VF Plus Ondersteun Kunstenaars Se Protes Teen Moorde

Pretoria -Die VF Plus ondersteun ‘n Misdaad Optog wat op Dinsdag 19 Junie 2012 in Pretoria gaan plaasvind.  Bekende Afrikaanse musiek kunstenaars, soos Bobby van Jaarsveld, Steve Hofmeyr, Pieter Koen en Izak Davel, gaan aan die optog deelneem. Die leier … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Plaasbeveiligingsdag In Brits Gehou

Brits -’n Plaasbeveiligingsdag was gister by die Brits rugbyklub gehou. Nagenoeg twee en twintig sake ondernemings,wat bestaan het uit sekuriteitsfirmas,asook die plaaslike SAPD het stalletjies hier gehad om hulle produkte te vertoon wat plaasveiligheid kan bevorder. Die honde en perde … Continue reading

5 Kommentaar

Filed under News, People

Tshwane Stadsbestuurder Se Salaris Is Belaglik

Pretoria-Die nuwe salarispakket van die Tshwane metro stadsbestuurder, Mnr. Jason Ngobeni,van R3.25 miljoen per jaar, is uitermatig hoog en belaglik. Die leier van die VF Plus in Pretoria, Rdsl Philip van Staden, het in ‘n verklaring gesê dat Ngobeni nog … Continue reading

4 Kommentaar

Filed under News, People

Tyd Dat Afrikaners Hul Politieke Vryheid Herwin – VF Plus

  Pretoria – Afrikaners moet as groep verenig om hul eie politieke vryheid te herwin en Suider Afrika van ondergang te help red sê mnr Jaco Mulder, LPW en leier van die VF Plus in Gauteng. Mulder  het die naweek … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under News, People

Vyf Maande Oue Baba Se Moord Ruk Suid Afrika

Pretoria – Die moord gister op die 05 maande oue Wiaan Botes van Delmas het skokgolwe deur die gemeenskappe van Suid Afrika gestuur. Die streekleier van die Vryheidsfront Plus in Pretoria, Raadslid Philip van Staden,het in ‘n verklaring gesê dat … Continue reading

8 Kommentaar

Filed under News, People

“I am Sorry” – Mahlangu

Die moordenaar van Mnr. Eugene Terre’blanche, Chris Mahlangu,het vandag nadat hy deur regter Horn in die rondgaande hof in Ventersdorp skuldig bevind is aan moord,aan enuus gesê dat hy jammer is oor wat hy gedoen het. Mahlangu het net sy … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under News, People

VF+ En DA Was Nie By Die Spa Nie

Die parlementêre portefeuljekomitee oor verdediging en die staande komitee vir verdediging het die afgelope naweek ‘n uiters lekker werkswinkel by die Arniston Spa in Kaapstad gehad. Die verblyfrekening by die Spa het maar net R137 000-00 beloop! Die Parlement sal … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Regering Gaan Appelleer Teen e-tol Interdik – VF+ Sê Dis Arrogant – Alli Vra Ook Vir Ondersoek

Kaapstad – Die regering se hoofwoordvoerder, Jimmy Manyi, het vanoggend gesê dat die regering sal appelleer teen die hooggeregshof in Pretoria se tussentydse bevel oor die staking van die implementering van die e-tolstelsel. Manyi het volgens Nuus 24 hierdie aankondiging … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Plaasmoorde Moet As Prioriteitsmisdaad Verklaar Word

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die toename in plaasmoorde sedert die begin van 2012 kommerwekkend is en dat hierdie situasie in Suid Afrika totaal en al onaanvaarbaar is. Die VF Plus se hoofwoordvoerder oor Polisie, Mnr. Pieter Groenewald, het … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

E-Tol : Sanral Gaan Nie Appelleer Nie

Pretoria – Die dagblad Beeld berrig vanoggend dat Sanral nie gaan appel aanteken teen die tydelike hofbevel wat teen die instelling van die e-tolstelsel toegestaan is nie en dat Sanral reeds met prosesse begin het om die stelsel te laat … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

VF Plus Ondersteun Verbruikerskommisaris – Gaan DG Ontbied.

  Die Vryheidsfront Plus is geskok oor die wyse waarop die verbruikerskommisaris,Me. Mamodupi Mohlala – Mulaudzi, geïntimideer word om haar pos te ontruim. Volgens mediaberigte is haar pos reeds in ‘n Sondagkoerant geadverteer. Die VF Plus het gesê dat in … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

DA Wil Bejaarde Sorgsentrum Laat Sluit. VF Plus Sê Nee!

Krugersdorp – Die DA wil ‘n sorgsentrum vir bejaardes in Krugersdorp laat sluit glo omdat die buurvrou by die DA gaan kla het oor ‘n gesteun en gekreun van bejaardes wat glo daagliks aangehoor moet word. Die jongste flater wat … Continue reading

4 Kommentaar

Filed under News, People

Nasionalisering Van Grond Sal Voedselsekerheid Vernietig

“Die nasionalisering van grond in Suid-Afrika sal sonder twyfel voedselsekerheid in die land vir altyd vernietig.Daarom is alle uitsprake oor die nasionalisering van grond onverantwoordelik en behoort dit gestaak te word.” – Dit was die reaksie van Dr.Pieter Mulder, adjunkminister … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Sanral Hoof Se Bedanking Laat Vrae Ontstaan

Kaapstad – Die Vryheidsfront Plus sê hy het kennis geneem van die aankondiging vanoggend van die voorsitter van Sanral dat sy hoofuitvoerende beampte, Mnr. Nazir Alli, gister bedank het. Die Vryheidsfront Plus het die hoop uitgespreek dat daar nou beter … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Spesiale Ondersoek Eenheid Gevra Om E-tol Kontrakte Te Ondersoek

Pretoria – Die Vryheidsfront Plus het vandag bekend gemaak dat hul die Spesiale Ondersoek Eenheid gaan nader om ondersoek in te stel na die tender prosedures wat gevolg is met die toekenning van die tender vir die bestuur van die … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under News, People

ANC Verander Vinnig PTA Straatname

Geskryf deur Die Voorblad en Philip Se Spoeg Blog. Pretoria – “Die ANC is tans op ‘n oneerlike wyse besig om vinnig straatname in Pretoria te probeer verander voordat die regsproses sy loop kan neem.Daarom is dringende aksie nou nodig … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under News, People

DA Stem Nie – Straatname Waai!

In ‘n uiters kokende raadsvergadering gister in Pretoria het die beslissing deurgegaan dat die 25 Afrikaner straatname en die 2 Mangope name verander moet word. Dit volg nadat die DA sy ware kleure finaal aan Afrikaners geopenbaar het deur buite … Continue reading

12 Kommentaar

Filed under News, People

Protesaksie Teen Tolpaaie Kring Uit

Protesaksies teen die Gautengse tolstelsel kring more weier uit wanneer motoriste met karavane en motorfietse die verkeer op die Ben Schoeman hoofweg gaan ontwrig. Die Vryheidsfront Plus, saam met die Nasionale Belastingbetalersunie (NBU), die Suid-Afrikaanse Woonwa Assosiasie (SAWA) en motorfietsryers … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Tshwane Burgemeester Se Stadsrede Straal Positiewe Boodskap Uit

Ten spyte van die naamsverandering van Pretoria en straatnamekwessie het die Tshwane Burgemeester se stadsrede vandag tog ‘n positiewe boodskap uitgestraal. Nege van die twaalf kwessies, waaroor die VF Plus gister gemaan het wat dringende aandag verg, is deur die … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

“Tshwane Burgemeester Moet Aandag Skenk Aan Dringende Kwessies” – Van Staden VF Plus

Op die vooraand van die Tshwane Burgemeester se Stadsrede het die VF Plus die hoop uitgespreek dat die burgemeester ernstig aandag aan verskeie kwessies in die stad gaan skenk. Die VF Plus Streeksleier in Pretoria, Raadslid Philip van Staden, het … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Hierdie Strate Wil Die ANC Verander

Die VF Plus het bevestig dat gesprekke oor die naam van Pretoria, asook sowat 27 straatname in Pretoria tans tussen die VF Plus en die ANC plaasvind, maar het gesê dat daar tans geen finale formele ooreenkoms tussen die VF … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

VF Plus en ANC Pretoria-gesprekke: Geen Finale Ooreenkoms Oor Naamkwessie

Die VF Plus het bevestig dat gesprekke oor die naam van Pretoria, asook sowat 27 straatname in Pretoria tans tussen die VF Plus en die ANC plaasvind, maar het gesê dat daar tans geen finale formele ooreenkoms tussen die VF … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

“My Taal Is Ingedrink Met My Moedersmelk!” – VF Plus PTA Leier

“My Taal is ingedrink met my moedersmelk en niemand gaan dit van my wegneem nie!” – dit was die reaksie van die Pretoria leier van die VF Plus,Raadslid Philip van Staden, tydens vandag se betoging by Tukkies in Pretoria waar … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

VF Plus In Gesprek Met ANC Oor Pretoria Naamsverandering

Die VF Plus vind dit bemoedigend dat die ANC regering hom verbind het daartoe om wen-wen oplossings vir naamsveranderinge in Suid-Afrika te vind,was Dr. Pieter Mulder, VF Plus leier se reaksie op die Minister van Kuns en Kultuur, mnr. Paul … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

VF Plus Jeug Loop Agteruit Vir Afrikaans!

Die VF Plus jeug het ‘n veldtog van stapel gestuur om beswaar aan te teken teen die nuwe taalwet wat tans in die parlement bespreek word. Die aksie het ten doel om op 20 Maart 2012 rondom verskeie kampusse in … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

“Pretoria Bestaan Nie! Net ‘n Wit Buurt!” – GP Premier

Die premier vir Gauteng, Nomvula Mokonyane,het gister tydens haar provinsiale rede by die Universiteit van Pretoria se Mamelodi kampus gese dat Pretoria teen die einde van 2012 as Tshwane sal bekend staan. Sy het gese dat Pretoria net ‘n wit … Continue reading

4 Kommentaar

Filed under News, People