Tag Archives: Tshwane Metro
VF Plus Trap ANC In Pretoria Raadsvergadering
Pretoria – In ‘n baie warm begrotingsdebat wat vandag tydens die Tshwane metro se maandelikse raadsvergadering plaasgevind het,het die VF Plus die ANC tromp op geloop. Soveel so dat die burgemeester,Rdsl.Ramakgopa,hom so vererg het dat hy die VF Plus van … Continue reading
Tshwane Stadsbestuurder Se Salaris Is Belaglik
Pretoria-Die nuwe salarispakket van die Tshwane metro stadsbestuurder, Mnr. Jason Ngobeni,van R3.25 miljoen per jaar, is uitermatig hoog en belaglik. Die leier van die VF Plus in Pretoria, Rdsl Philip van Staden, het in ‘n verklaring gesê dat Ngobeni nog … Continue reading
Hof Beslis Volgende Week Oor PTA Straatname
Geskryf deur Jeanne-Marie Versluis Beeld Pretoria – “Dit sal nie werklik chaoties wees as die Tshwane-metroraad 16 strate se ou en nuwe name gelyktydig op naamborde vertoon nie.” So het regter Neil Tuchten gister in die hooggeregshof in Pretoria gesê … Continue reading
Tshwane Skors Busdiens Personeel
Die Tshwane Metroraad het ses senior bestuurslui en sestien kaartjiekondukteurs verlede week geskors. Dit volg nadat die stadsbestuurder,Jason Ngubeni,ingegryp het om die stad se busdienste reg te ruk. Die burgemeester het verlede maand erken dat die busdienste nie funksioneer nie. … Continue reading
Gaan Die DA Kan Deurbreek In Pretoria?
Twee baie belangrike tussenverkiesings vind vandag in die Pretoria munisipale gebied plaas. Die een is in Sunnyside wyk 80 en die ander is in Soshanguve wyk 28. Die uitslae van vandag,15 Februarie 2012,se twee verkiesings in Pretoria gaan bepaal of … Continue reading