Tag Archives: Steve Hofmeyr

Lied Van My Hart Nou Op Die Planke!

Geskryf deur Artslink.co.za – Die vervaardigers van Dis hoe dit was – die Steve Hofmeyr-storie, Ons Vir Jou en Tree Aan!bied aan Deon Opperman en Sean Else se nuwe musiekspel! In Lied Van My Hart verweef Deon Opperman en Sean … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Afrikaanse Kunstenaars Vereer

Afrikaanse musiek kunstenaars is gisteraand tydens ‘n glansgeleentheid by Carnival City in Brakpan vereer vir hulle onbaatsigtige werk in die bedryf. Die Ghoemas was vir die eerste keer in Suid Afrika aangebied en dit was baie beter as die Oscar … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

“Ons was daar” – Afriforum Loods Veldtog Om Geskiedenis Reg Te Stel

Die Burgeregte organisasie,Afriforum,het sopas ‘n veldtog op sosiale netwerke geloods waarin hulle hul beswaar uitspreek teen die eensydige oorvertelling van Suid Afrika se geskiedenis. Hierdie veldtog se doel is hoofsaaklik om Suid Afrika se heel eerste sosialemedia staptog te laat … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People