Tag Archives: Sheldean Human
Kindermishandeling Is ‘n Misdaad!
Die afgelope week was daar verskeie media berigte en selfs debatte op radio gewees oor kindermishandeling. Daar was gepraat oor ‘n mini kamp staaldraad asook die gesin wat teregstaan op aanklagte van die vervaardiging van kinder pornografie met hul eie … Continue reading
Sheldean Moordenaar Vermoor
Die moordenaar van die sewe jarige Sheldean Human,Andrew Jordaan,is op Sondag 12 Februarie 2012 doodgesteek in die Leeuwkop gevangenis. Dit sal Saterdag 18 Februarie presies vyf jaar wees wat Jordaan vir Sheldean van haar huis in Pretoria Tuine ontvoer het. … Continue reading