Tag Archives: Pretoria

VF Plus Ondersteun Kunstenaars Se Protes Teen Moorde

Pretoria -Die VF Plus ondersteun ‘n Misdaad Optog wat op Dinsdag 19 Junie 2012 in Pretoria gaan plaasvind.  Bekende Afrikaanse musiek kunstenaars, soos Bobby van Jaarsveld, Steve Hofmeyr, Pieter Koen en Izak Davel, gaan aan die optog deelneem. Die leier … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Tyd Dat Afrikaners Hul Politieke Vryheid Herwin – VF Plus

  Pretoria – Afrikaners moet as groep verenig om hul eie politieke vryheid te herwin en Suider Afrika van ondergang te help red sê mnr Jaco Mulder, LPW en leier van die VF Plus in Gauteng. Mulder  het die naweek … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under News, People

Vryheidspark se erfenishoof bekyk oor “wanbestuur”

Geskryf deur Seugnet Esterhuyse Pretoria – Ramzie Abrahams, die Vryheidspark se hoof van erfenis, is geskors hangende ‘n ondersoek na beweerde finansiële wanbestuur. Fana Jiyane, uitvoerende hoof van die Vryheidspark in Pretoria, het gesê Abrahams is nie skuldig bevind aan … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Vyf Maande Oue Baba Se Moord Ruk Suid Afrika

Pretoria – Die moord gister op die 05 maande oue Wiaan Botes van Delmas het skokgolwe deur die gemeenskappe van Suid Afrika gestuur. Die streekleier van die Vryheidsfront Plus in Pretoria, Raadslid Philip van Staden,het in ‘n verklaring gesê dat … Continue reading

8 Kommentaar

Filed under News, People

Geskiedenis Vervaag Terwyl Herdenking Van Kerstraat Bom Ongesiens Verbygaan

Geskryf deur Die Voorblad Die feit dat die herdenking van die Pretoria Kerkstraat-bomontploffing van 21 Mei 1983 die afgelope naweek in die openbare oog grootliks ongesiens verby gegaan het terwyl die gebeure van 16 Junie 1976 in Soweto binnekort grootskaals … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Metroraad Mag Straatname Verander : Hooggeregshof – Maar Hersieningsaansoek Word Gebring

Geskryf deur Nuus 24 en Philip Se Spoeg Blog. Pretoria – Die Hooggeregshof het Afriforum se dringende aansoek teen die aanbring van nuwe straatname in Pretoria verwerp. Daar mag dus deur die Tshwane metroraad voortgegaan word om nuwe straatname in … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

R28 miljoen Van E-tol Per Maand Na Oorsee

Is daar groot skaalse korrupsie betrokke by die e-tol en Sanral in Gauteng is die vraag wat nou na vore kom nadat ‘n Australiese koerant hieroor berig het. Volgens die berig duik name soos Hlongwane,Modise,ANC,Zuma en Shaik op as prominente … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

“Tshwane Burgemeester Moet Aandag Skenk Aan Dringende Kwessies” – Van Staden VF Plus

Op die vooraand van die Tshwane Burgemeester se Stadsrede het die VF Plus die hoop uitgespreek dat die burgemeester ernstig aandag aan verskeie kwessies in die stad gaan skenk. Die VF Plus Streeksleier in Pretoria, Raadslid Philip van Staden, het … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Hierdie Strate Wil Die ANC Verander

Die VF Plus het bevestig dat gesprekke oor die naam van Pretoria, asook sowat 27 straatname in Pretoria tans tussen die VF Plus en die ANC plaasvind, maar het gesê dat daar tans geen finale formele ooreenkoms tussen die VF … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

VF Plus In Gesprek Met ANC Oor Pretoria Naamsverandering

Die VF Plus vind dit bemoedigend dat die ANC regering hom verbind het daartoe om wen-wen oplossings vir naamsveranderinge in Suid-Afrika te vind,was Dr. Pieter Mulder, VF Plus leier se reaksie op die Minister van Kuns en Kultuur, mnr. Paul … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

UP Verloor Hofsaak Oor Uitslae

Die Universiteit van Pretoria het ‘n hofsaak verloor. Dit volg nadat Afriforum die UP hof toe gesleep het nadat die studenteraad verkiesing, wat al in September 2011 plaasgevind het,se uitslae na vyf maande nog nie bekend gemaak is nie. Sedert … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Straatname In Pretoria Ook In Visier

Straatname in Pretoria is ook nou in die ANC se visier. Die burgemeester van Pretoria het tydens gister se raadsvergadering in Pretoria aangekondig dat 27 name gaan verander maar Afrikaner name sal deel van die nuwe name uitmaak wat,soos hy … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under News, People

“Pretoria Bestaan Nie! Net ‘n Wit Buurt!” – GP Premier

Die premier vir Gauteng, Nomvula Mokonyane,het gister tydens haar provinsiale rede by die Universiteit van Pretoria se Mamelodi kampus gese dat Pretoria teen die einde van 2012 as Tshwane sal bekend staan. Sy het gese dat Pretoria net ‘n wit … Continue reading

4 Kommentaar

Filed under News, People

Padwoede In Pretoria

‘n Onbeheerbare geval van uiterse padwoede het hom so pas in Pretoria afgespeel. In die uiterse druk verkeer het twee mansbestuurders mekaar alreeds vroeg begin syne gooi,ligte vir mekaar flits en die een voor die ander een inry en skielik … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People