Tag Archives: Philip van Staden

VF Plus Ondersteun Kunstenaars Se Protes Teen Moorde

Pretoria -Die VF Plus ondersteun ‘n Misdaad Optog wat op Dinsdag 19 Junie 2012 in Pretoria gaan plaasvind.  Bekende Afrikaanse musiek kunstenaars, soos Bobby van Jaarsveld, Steve Hofmeyr, Pieter Koen en Izak Davel, gaan aan die optog deelneem. Die leier … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Tshwane Stadsbestuurder Se Salaris Is Belaglik

Pretoria-Die nuwe salarispakket van die Tshwane metro stadsbestuurder, Mnr. Jason Ngobeni,van R3.25 miljoen per jaar, is uitermatig hoog en belaglik. Die leier van die VF Plus in Pretoria, Rdsl Philip van Staden, het in ‘n verklaring gesê dat Ngobeni nog … Continue reading

4 Kommentaar

Filed under News, People

Vyf Maande Oue Baba Se Moord Ruk Suid Afrika

Pretoria – Die moord gister op die 05 maande oue Wiaan Botes van Delmas het skokgolwe deur die gemeenskappe van Suid Afrika gestuur. Die streekleier van die Vryheidsfront Plus in Pretoria, Raadslid Philip van Staden,het in ‘n verklaring gesê dat … Continue reading

8 Kommentaar

Filed under News, People

Christene Is Nie Anti Wetenskap Nie

Geskryf deur Dr. Peter Hammond Voorsitter van The Reformation Society. Die tweede deel van die artikel is geskryf deur Philip van Staden Vryskut skrywer,aktivis en politikus. Die onderstaande artikel was oorspronklik in Juig! Tydskrif gepubliseer. Die tweede deel is vandag … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Tshwane Burgemeester Se Stadsrede Straal Positiewe Boodskap Uit

Ten spyte van die naamsverandering van Pretoria en straatnamekwessie het die Tshwane Burgemeester se stadsrede vandag tog ‘n positiewe boodskap uitgestraal. Nege van die twaalf kwessies, waaroor die VF Plus gister gemaan het wat dringende aandag verg, is deur die … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

“Tshwane Burgemeester Moet Aandag Skenk Aan Dringende Kwessies” – Van Staden VF Plus

Op die vooraand van die Tshwane Burgemeester se Stadsrede het die VF Plus die hoop uitgespreek dat die burgemeester ernstig aandag aan verskeie kwessies in die stad gaan skenk. Die VF Plus Streeksleier in Pretoria, Raadslid Philip van Staden, het … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

“My Taal Is Ingedrink Met My Moedersmelk!” – VF Plus PTA Leier

“My Taal is ingedrink met my moedersmelk en niemand gaan dit van my wegneem nie!” – dit was die reaksie van die Pretoria leier van die VF Plus,Raadslid Philip van Staden, tydens vandag se betoging by Tukkies in Pretoria waar … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Tshwane Skors Busdiens Personeel

Die Tshwane Metroraad het ses senior bestuurslui en sestien kaartjiekondukteurs verlede week geskors. Dit volg nadat die stadsbestuurder,Jason Ngubeni,ingegryp het om die stad se busdienste reg te ruk. Die burgemeester het verlede maand erken dat die busdienste nie funksioneer nie. … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People