Tag Archives: People

Welkom by Philip se spoeg blog

Hier is hy!!!!!! Uiteindelik is die blog aan die gang na weke se geswoeg en sweet en eksperimente uitvoer totdat die regte beeld verkry is. Hallo en welkom by:  Philip se spoeg blog. Sjoe mense maar dit is regtig lekker … Continue reading

4 Kommentaar

Filed under News, People

Die prag van Afrikaanse musiek!

Vandag gaan ek nie spoeg nie maar komplementeer. ‘n Mens moet van tyd tot tyd komplimente uitdeel en vanaand voel ek dat dit nodig is komplimente uit te deel. Ek wil vanaand gesels oor die prag van Afrikaanse musiek. Dit … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under People