Tag Archives: Parlement

Plaasmoorde Moet As Prioriteitsmisdaad Verklaar Word

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die toename in plaasmoorde sedert die begin van 2012 kommerwekkend is en dat hierdie situasie in Suid Afrika totaal en al onaanvaarbaar is. Die VF Plus se hoofwoordvoerder oor Polisie, Mnr. Pieter Groenewald, het … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

VF Plus Ondersteun Verbruikerskommisaris – Gaan DG Ontbied.

  Die Vryheidsfront Plus is geskok oor die wyse waarop die verbruikerskommisaris,Me. Mamodupi Mohlala – Mulaudzi, geïntimideer word om haar pos te ontruim. Volgens mediaberigte is haar pos reeds in ‘n Sondagkoerant geadverteer. Die VF Plus het gesê dat in … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Landbouminister ” Is ‘n Drama-queen” Sê VF+ LP

Parlement Kaapstad – ” Me. Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, is ‘n drama queen wat nie kritiek kan hanteer nie.” Die kritiek het gister gedurende ‘n raserige debat uit die opposisiebanke van die parlement opgeklink nadat Joemat-Pettersson … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under News, People

LP Gedra Haar Soos ‘n Vark!

‘n ANC LP het haar gister soos ‘n vark in die parlement gedra! ‘n Bekende dagblad het berig dat Me.Pamela Daniels gister tydens ‘n komitee sitting ‘n sak vol koeldranke en borde vol broodtjies weggedra het. Die sak koeldranke was … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Reaksie Op Die Begroting. Hoe Voel Jy Daaroor?

Gemengde reaksie het gister uit verskillende oorde ingekom op die minister van finansies se begrotingstoespraak in die parlement. Rokers en drinkers gaan soos gewoonlik meer moet opdok maar daar is die normale verligting op persoonlike belasting.Brandstof word ook verhoog en … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Die 2012 Begrotingstoespraak-Hier Is Dit Woord Vir Woord.

Die minister van finansies, Pravin Gordhan,is tans besig om sy begrotingstoespraak vir 2012 in die parlement te lewer. Hier volg dele van die minister se toespraak woord vir woord soos tans deur hom gelewer in die Parlement in Kaapstad. Speech … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Mulder Takel Zuma In Parlement

Die nasionale leier van die Vryheidsfront Plus en adjunk minister van Landbou,Bosbou en Visserye, Dr. Pieter Mulder,het gister in die parlement kaalvuis ingeklim onder die President,Jacob Zuma,in ‘n debat oor die president se staatsrede verlede Donderdag. Dr.Mulder het gereageer op … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People