Tag Archives: Minister van finansies

Die 2013 begrotingstoespraak


Minister Gordhan. Foto: News24 Francois Williams en David van Rooyen Kaapstad,Parlement-Suid-Afrikaners kon na gistermiddag se begrotings­rede behoorlik ‘n sug van verligting slaak. Daar het toe niks gekom van die bespiegelings dat hoër belasting op pad is en dat veral die … Continue reading

Posted in News, People | Tagged , , , ,

Reaksie Op Die Begroting. Hoe Voel Jy Daaroor?


Gemengde reaksie het gister uit verskillende oorde ingekom op die minister van finansies se begrotingstoespraak in die parlement. Rokers en drinkers gaan soos gewoonlik meer moet opdok maar daar is die normale verligting op persoonlike belasting.Brandstof word ook verhoog en … Continue reading

Posted in News, People | Tagged , ,

Die 2012 Begrotingstoespraak-Hier Is Dit Woord Vir Woord.


Die minister van finansies, Pravin Gordhan,is tans besig om sy begrotingstoespraak vir 2012 in die parlement te lewer. Hier volg dele van die minister se toespraak woord vir woord soos tans deur hom gelewer in die Parlement in Kaapstad. Speech … Continue reading

Posted in News, People | Tagged , ,