Tag Archives: Jacob Zuma

President Sê Hy Is Verneder. Is Woedend!

President Jacob Zuma het homself vir die eerste keer uitgelaat oor ‘n skildery waarin sy geslagsdele ontbloot word en het in hofstukke aangedui dat hy deur hierdie skildery verneder is. Die skildery wat tans uitgestal word by die Goodman gallery … Continue reading

5 Kommentaar

Filed under News, People

Zuma Laat Hom Uit Oor Naamveranderings

Geskryf deur Nuus 24 Durban – Suid-Afrika se proses van naamveranderings vir geboue en strate is nie bedoel om enige deel van die land se geskiedenis uit te wis nie, het President Jacob Zuma Donderdag gesê. Dit is eerder ‘n … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under News, People

Mulder Takel Zuma In Parlement

Die nasionale leier van die Vryheidsfront Plus en adjunk minister van Landbou,Bosbou en Visserye, Dr. Pieter Mulder,het gister in die parlement kaalvuis ingeklim onder die President,Jacob Zuma,in ‘n debat oor die president se staatsrede verlede Donderdag. Dr.Mulder het gereageer op … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People