Tag Archives: http://www.bbc.co.uk/go/em/fr/-/news/world-asia-pacific-14774526

STADSTAAT UITGEROEP IN ITALIE. ‘n NUWE BEDELING VIR DIE AFRIKANER IN SUID AFRIKA.

‘n Dorp in Italie genaamd Filettino,het gister volgens BBC Nuus hulle onafhanklikheid aangekondig in die vorm van ‘n Stadstaat. Volgens die berig het die burgemeester van hierdie dorp met sy 500 inwoners tot hierdie stap oorgegaan uit protes teen die … Continue reading

6 Kommentaar

Filed under News