Tag Archives: Dr Pieter Mulder
Plaasbeveiligingsdag In Brits Gehou
Brits -’n Plaasbeveiligingsdag was gister by die Brits rugbyklub gehou. Nagenoeg twee en twintig sake ondernemings,wat bestaan het uit sekuriteitsfirmas,asook die plaaslike SAPD het stalletjies hier gehad om hulle produkte te vertoon wat plaasveiligheid kan bevorder. Die honde en perde … Continue reading
Nasionalisering Van Grond Sal Voedselsekerheid Vernietig
“Die nasionalisering van grond in Suid-Afrika sal sonder twyfel voedselsekerheid in die land vir altyd vernietig.Daarom is alle uitsprake oor die nasionalisering van grond onverantwoordelik en behoort dit gestaak te word.” – Dit was die reaksie van Dr.Pieter Mulder, adjunkminister … Continue reading
VF Plus In Gesprek Met ANC Oor Pretoria Naamsverandering
Die VF Plus vind dit bemoedigend dat die ANC regering hom verbind het daartoe om wen-wen oplossings vir naamsveranderinge in Suid-Afrika te vind,was Dr. Pieter Mulder, VF Plus leier se reaksie op die Minister van Kuns en Kultuur, mnr. Paul … Continue reading
Mulder Takel Zuma In Parlement
Die nasionale leier van die Vryheidsfront Plus en adjunk minister van Landbou,Bosbou en Visserye, Dr. Pieter Mulder,het gister in die parlement kaalvuis ingeklim onder die President,Jacob Zuma,in ‘n debat oor die president se staatsrede verlede Donderdag. Dr.Mulder het gereageer op … Continue reading