Tag Archives: Die Burger
Laaste Inryteater Sluit
In vandag se uitgawe van die dagblad Beeld se By uitgawe verskyn die eintlik hartseer verhaal van die laaste inryteater wat sy deure in Suid Afrika finaal gaan sluit. Ons plaas dus hier die artikel soos hy in die By … Continue reading