Tag Archives: Beeld

E-Tol : Sanral Gaan Nie Appelleer Nie

Pretoria – Die dagblad Beeld berrig vanoggend dat Sanral nie gaan appel aanteken teen die tydelike hofbevel wat teen die instelling van die e-tolstelsel toegestaan is nie en dat Sanral reeds met prosesse begin het om die stelsel te laat … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Boervrou Vermoor

Geskryf deur Amanda Roestoff Randfontein – ‘n Vyfjarige seuntjie en sy driejarige sussie het eergisteraand in die donker gaan hulp soek nadat hul ma voor hul oe op ‘n plaas naby Randfontein doodgeskiet is. Me. Venessa Stafleu (34) is vermoedelik … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under News, People

Interdik Teen E-tol Toegestaan! Sanral & Regering In Die Bek Geruk

Geskryf deur Nuus 24 en Pieter Lotter van Die Voorblad Pretoria – Regter Bill Prinsloo het vanoggend in die hooggeregshof in Pretoria die Opposition to Urban Tolling Alliance,Outa,se aansoek om ‘n dringende interdik teen die e-tolstelsel se inwerkingstelling,toegestaan. Prinsloo het … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

BBP-Bestuurder Vervolg Na Thomas Omgery Is

Geskryf deur Louise Ferreira – Beeld Die bestuurder van die blouligmotor wat Thomas Ferreira glo op sy motorfiets omgery het, gaan strafregtelik aangekla en intern verhoor word. Mnr. Joseph Modomai Semietjie, ‘n lid van die polisie se BBP-eenheid, was glo … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Ongeluk Veroorsaak Deur Geskorste Munisipale Amptenaar

Beeld Saterdag 31 Maart 2012 Sanger sterf Deur: Riata Nel en Marelize Potgieter Sasolburg. Die grapjas en sanger Zak van Niekerk is gister dood in ‘n botsing teen die motor van ‘n geskorste munisipale amptenaar wat glo teen 146 km/h … Continue reading

4 Kommentaar

Filed under News, People

Laaste Inryteater Sluit

In vandag se uitgawe van die dagblad Beeld se By uitgawe verskyn die eintlik hartseer verhaal van die laaste inryteater wat sy deure in Suid Afrika finaal gaan sluit. Ons plaas dus hier die artikel soos hy in die By … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

ANC Voel Bedreig Deur Blommetjie

Die ANC het so pateties geraak dat hulle deesdae ‘n onskuldige blommetjie brandmerk as die blom van verdrukking,onderdrukking en apartheid. Die Tshwane sportraad wil van die blommetjie ontslae raak en vervang met iets wat almal gelukkig sal hou. Dit sal … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People