Tag Archives: Angola
“Ons was daar” – Afriforum Loods Veldtog Om Geskiedenis Reg Te Stel
Die Burgeregte organisasie,Afriforum,het sopas ‘n veldtog op sosiale netwerke geloods waarin hulle hul beswaar uitspreek teen die eensydige oorvertelling van Suid Afrika se geskiedenis. Hierdie veldtog se doel is hoofsaaklik om Suid Afrika se heel eerste sosialemedia staptog te laat … Continue reading