Tag Archives: Afrikaanse musiek
Afrikaanse Musiek Verloor ‘n Vriend
Die Afrikaanse musiekbedryf het vandag ‘n groot vriend verloor. Die sanger en grapkas, Zak van Niekerk,is vanmiddag in ‘n motorongeluk by ‘n kruising tussen Sasolburg en Parys oorlede. Die nuus het Suid Afrika geskok en verskeie boodskappe van medelye is … Continue reading
Afrikaanse Musiek Videos Tref Blog
Die room van Afrikaanse musiek tref Philip Se Spoeg Blog. Vanaf eerskomende Maandag gaan daar weekliks ‘n Afrikaanse kunstenaar se musiek video op die blog geplaas word om erkenning aan Afrikaanse musiek in Suid Afrika te gee. Die video sal … Continue reading