Tag Archives: Afriforum
Metroraad Mag Straatname Verander : Hooggeregshof – Maar Hersieningsaansoek Word Gebring
Geskryf deur Nuus 24 en Philip Se Spoeg Blog. Pretoria – Die Hooggeregshof het Afriforum se dringende aansoek teen die aanbring van nuwe straatname in Pretoria verwerp. Daar mag dus deur die Tshwane metroraad voortgegaan word om nuwe straatname in … Continue reading
Interdik Teen E-tol Toegestaan! Sanral & Regering In Die Bek Geruk
Geskryf deur Nuus 24 en Pieter Lotter van Die Voorblad Pretoria – Regter Bill Prinsloo het vanoggend in die hooggeregshof in Pretoria die Opposition to Urban Tolling Alliance,Outa,se aansoek om ‘n dringende interdik teen die e-tolstelsel se inwerkingstelling,toegestaan. Prinsloo het … Continue reading
Hof Sê Vir Eers Nee Vir E-tolstelsel
Geskryf deur Nuus 24 en Philip Se Spoeg Blog Pretoria – Regter Bill Prinsloo het vandag in die Noord-Gautengse hooggeregshof beslis die Opposition to Urban Tolling Alliance se saak is dringend genoeg om die e-tolstelsel te staak, het Alex Eliseev … Continue reading
Hof Beslis Volgende Week Oor PTA Straatname
Geskryf deur Jeanne-Marie Versluis Beeld Pretoria – “Dit sal nie werklik chaoties wees as die Tshwane-metroraad 16 strate se ou en nuwe name gelyktydig op naamborde vertoon nie.” So het regter Neil Tuchten gister in die hooggeregshof in Pretoria gesê … Continue reading
R28 miljoen Van E-tol Per Maand Na Oorsee
Is daar groot skaalse korrupsie betrokke by die e-tol en Sanral in Gauteng is die vraag wat nou na vore kom nadat ‘n Australiese koerant hieroor berig het. Volgens die berig duik name soos Hlongwane,Modise,ANC,Zuma en Shaik op as prominente … Continue reading
“Ons was daar” – Afriforum Loods Veldtog Om Geskiedenis Reg Te Stel
Die Burgeregte organisasie,Afriforum,het sopas ‘n veldtog op sosiale netwerke geloods waarin hulle hul beswaar uitspreek teen die eensydige oorvertelling van Suid Afrika se geskiedenis. Hierdie veldtog se doel is hoofsaaklik om Suid Afrika se heel eerste sosialemedia staptog te laat … Continue reading
“Pretoria Bestaan Nie! Net ‘n Wit Buurt!” – GP Premier
Die premier vir Gauteng, Nomvula Mokonyane,het gister tydens haar provinsiale rede by die Universiteit van Pretoria se Mamelodi kampus gese dat Pretoria teen die einde van 2012 as Tshwane sal bekend staan. Sy het gese dat Pretoria net ‘n wit … Continue reading