Ons lewer Sondag kommentaar


Hallo almal

Twee groot nuusgebeure hierdie week,en nee ek gaan glad nie aandag aan die Zuma skildery gee nie want daar is belangriker dinge wat gebeur het as ‘n skildery,is die uitspraak op die Eugene Terre’blanche moord en dan die mees grusaamste misdaad en moord op die vyf maande oue Wiaan van Delmas.

U het sekerlik my reaksie in die media op hierdie baba se moord gelees en daarom net die volgende:

Hierdie goed wat moorde pleeg kan mens nie mense noem nie maar barbare wat geen reg op enige lewensbestaan het nie! Hierdie goed moet summier uit die samelewing verwyder word!

Daarom het ek myself voorgeneem dat ek nie sal rus en sal ophou veg totdat die doodstraf in hierdie land weer ten volle ingestel is nie! Maak nie saak wat dit my gaan kos nie maar hierdie verdomde goed se satanswerke sal ek sorg dat dit met wortel en tak uitgeroei word!

Die wat my wil kritiseer hieroor moet dit maar doen maar ek is keelvol vir hierdie gemors!

Maak nie saak of jy wit,swart,bruin of wat se ras en kleur is nie maar as jy moor sal jy daarvoor betaal met jou lewe. Jy sal hang totdat die laaste greintjie van jou verrotte siel uit jou liggaam finaal geruk word.

Die wat my wil kritiseer – doen gerus so voort – maar dan is jy net so aandadig aan moord as die moordenaar self!

Die dae van praat,praat,praat is verby!

Dit is tyd om aksie en leiding te neem! Die wat saam met my is baie dankie. Die wat teen my is,dit is jou probleem.

Maak ‘n verskil.

Philip van Staden
Aktivis en Politikus

5 Responses to Ons lewer Sondag kommentaar

  1. Andrew Warden

    Ek stem saam, Bring terug die DOODSTRAF

  2. Dankie en nogmaals dankie vir wat jy vir die Boerevolk doen!

  3. Catryn

    Mens raak moeg en g@tv#l vir die geweld, die moorde, verkragtings, ontvoerings en verdwynings.

    Wil graag my eerste kommentare aanvul – dit moet streng beheer word.

    Aangesien hulle gevoelloos is in die uitvoering van hul take en gebreinspoel of betaal is om te moor, geld dieselfde gevoeloosheid binne my!

    Hulle moet ook soos hul slagoffers ly. Mens moet alle ernstige oortreders en skendings van menseregte – moordenaars, verkragters, pedofiele in EEN oop tronk gooi en net vergeet van hulle tot hul vonnis uitgevoer word.

  4. Elize Barnard

    Bring die doodstraf terug!!!! Ek stem saam met jou. Die goed wat onskuldige mense en kinders dood maak MOET uitgehaal word. n Lewe vir n Lewe!!! Bring die doodstraf terug!!!

  5. Catryn

    ‘n Oog vir ‘n Oog en ‘n Tand vir ‘n Tand!
    REG!

    Moordenaars sal waarskynlik altyd met ons wees en alhoewel dit nie in ons hande is nie, glo ek Sy Woord is wel ‘n riglyn.

    Hoe ek dit sien en glo: Nes mense woorde spreek dat mens as christen nie beheer het oor lewe en dood nie, en moordenaars nie die ergste vonnis mag toewens of uitspreek nie, het ek as christen dieselfde reg om op aanspraak te maak as die moordenaar wat onskuldiges vermoor. Wat se kans het ‘n kind van 5 maande of selfs 10 jaar; of ‘n bejaarde; of een persoon teen 5 moordenaars?

    Tragies om te dink daar is soveel kriminele wat ons land soos ‘n miernes oorgeneem het en in die afgrond bestuur. Verder verorber miere alles op, niks bly oor. Dis wat hier gebeur.

    Gaan mens vir eeue terug in die geskiedenis, is en was daar reeds in daardie tye alreeds swaar strawwe vir moorde gepleeg.

    Dis ook ‘n gebod om nie ‘n lewe te neem nie. Byvoorbeeld was die twee bekende moordenaars, een het spyt gehad, terwyl die ander ‘n gebrek gehad vir geen berou nie en gespot daarmee. As mens kyk na ET se moordenaars, dan wonder mens oor die reaksie.

    Die aanhoudende moorde teenoor ons wittes wat so toeneem, is onnatuurlike oorsake en suiwer moord. Misdadigers kry dit te maklik reg want hulle word dan op die hande gedra met spesiale regte en vergunnings.

    Aangesien die regering geen ernstige uitsprake daarteen lewer nie, dit saam die res van Afrika statistieke gooi en as gewone misdaad hanteer, is hulle geensins ernstig om iets daaraan te verander nie en sal daar meer drasties hierteen opgetree en eise gestel word. Inteendeel het van die leiers dit met uitsprake goedgekeur en die leier maak hom skuldig aan haat en moord liedjies.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s