UP Verloor Hofsaak Oor Uitslae


Die Universiteit van Pretoria het ‘n hofsaak verloor.

Dit volg nadat Afriforum die UP hof toe gesleep het nadat die studenteraad verkiesing, wat al in September 2011 plaasgevind het,se uitslae na vyf maande nog nie bekend gemaak is nie. Sedert September was die studenteraad nog nie saamgestel nie en was die studente se demokratiese regte gruwelik hierdeur vertrap gewees. Dit was net nog ‘n poging van UP gewees om die ANC jeug,Sasco,aan bewind te kry en om organisasies en partye wat opposisie is uit die kussings te hou.

Afriforum het UP hof toe gevat en die hof het gister in Afriforum se guns beslis. UP is deur die hof beveel om dadelik die uitslae bekend te maak en UP moet ook alle regskostes betaal. Uiteindelik kan die verskillende partye en organisasies wat aan die verkiesing deelgeneem het nou weet hoeveel verteenwoordiging elkeen demokraties gewen het.

Studenteraadsverkiesings word jaarliks in September gehou en as gevolg van UP se slinksheid om nie die uitslae bekend te maak nie sal die tydperk vir die studenteraad net sewe maande wees en nie ‘n volle jaar nie.

Studenteraadsverkiesings kos partye en organisasies derduisende rande om deel te neem en dit is verstaanbaar dat die UP hof toe gesleep is.

Die voormalige adjunk speaker van die studente parlement, Mnr. Francois Cloete,het in reaksie op die jongste gebeure gese dat die uitslag gister by die hof ‘n wen was vir die studente ingeheel.” Demokraties was daar verkiesing gehou en die probleme was by die verkiesingshof uitgestryk.” “Maar omdat sekere partye soos SASCO, die ANC- Jeugliga geaffilieerde party, altyd ‘n probleem skep as hy sien sy mag is besig om van hom weg te gaan het hierdie situasie hom afgespeel. Studente gee nie om oor dom politiek soos wat nou gebeur het nie, maar ‘n Studenteraad wat vir hulle werk.”

Cloete se ook dat sulke gevalle soos die, waar SASCO die UP bestuur gedreig het, om nie die uitslae bekend te maak nie omdat hulle ongelukkig is,maak nie net ‘n bespotting van demokrasie nie maar rig ook enorme skade aan.

Teen plasing het UP nog nie op die gebeure kommentaar gelewer nie.

Philip van Staden
Redakteur,Vryskut skrywer,
Aktivis en Politikus.
Kopiereg 2012

1 Kommentaar

Filed under News, People

One Response to UP Verloor Hofsaak Oor Uitslae

  1. Nou net een goeie vraag, en dit is hoe SASCO of die ANC Jeug Liga dan die resultate in die hande gekry het. Dit dui daarop dat daar dan knoeiery aan die gang was, en dat hulle die resultate gekry het, en selfs bespreek het met die UP bestuur om sodoende seker te maak dat die studente raad nie in die hande van wit ondersteuners kom nie. Dit is dieselfde taktieke wat nou gebruik word om seker te maak dat die wes-kaapse regering onder DA beheer uitkom en onder ANC beheer kom, hulle regverdig dat as hulle nie eerlik kan wen nie, dan moet hulle elke liewe vuil taktiek in die boek gebruik om seker te maak dat hulle wen. ‘n Swart studente raad is in elke geval so nutteloos soos ‘n hond sonder tande want net soos hul ouer politieke meerders, sal hulle ook heeldag onder ‘n boom lê en boggerol doen, want dit is Afrika, en hulle is almal gevrek, besig om te vrek of al klaar vrek!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s