Maandelikse Argiewe: February 2012

Taxi Bestuurder Kry 20 Jaar

‘n Taxi bestuurder in die Kaap wat verantwoordelik is vir die dood van tien kinders is gevonnis. Humpreys het met sy minibus taxi waarin hy tien kinders vervoer het alle verkeersreels verontagsaam en ‘n spoorlyn oorgesteek verby ander gehoorsame voertuie … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under News, People

Bill Cosby “I’m 76 and Tired….

‘n Epos het gister die rondte gedoen oor die Amerikaanse Hollywood ster en komediant Bill Cosby. In hierdie epos,wat die foto van Cosby as aanhangsel gehad het,vaar hy uit teen muslims en alles wat verkeerd is in die alledaagse bestaan. … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under News, People

Mazibuko Toe Nie Zille Se Gunsteling

Die nuwe parlementere leier van die DA,Lindiwe Mazibuko,is toe nie die DA leier,Helen Zille,se gunsteling om leier van die party te word nie. Dit volg na ‘n voorblad berig gister in die Sondag koerant,Rapport,dat Zille besig is om na die … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

R24 miljoen Eis Teen SA Regering

‘n Blanke familie het die Suid Afrikaanse regering vir R24 miljoen gedagvaar. Die familie wat se van nie bekend is nie het die eerste blanke familie geword om ‘n grondeis teen die regering in te stel. Hierdie eis kom nadat … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Kaapstad Het Ook Straatname In Visier

Die DA regering in Kaapstad het net soos die ANC regering in Pretoria ook nou straatname in die visier. Die stad het in 2007 straatnaam veranderings gestaak maar intussen daarmee voortgegaan. Straatname is reeds verander na Nelson Mandela en Helen … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

UP Verloor Hofsaak Oor Uitslae

Die Universiteit van Pretoria het ‘n hofsaak verloor. Dit volg nadat Afriforum die UP hof toe gesleep het nadat die studenteraad verkiesing, wat al in September 2011 plaasgevind het,se uitslae na vyf maande nog nie bekend gemaak is nie. Sedert … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Straatname In Pretoria Ook In Visier

Straatname in Pretoria is ook nou in die ANC se visier. Die burgemeester van Pretoria het tydens gister se raadsvergadering in Pretoria aangekondig dat 27 name gaan verander maar Afrikaner name sal deel van die nuwe name uitmaak wat,soos hy … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under News, People

Afrikaanse Musiek Videos Tref Blog

Die room van Afrikaanse musiek tref Philip Se Spoeg Blog. Vanaf eerskomende Maandag gaan daar weekliks ‘n Afrikaanse kunstenaar se musiek video op die blog geplaas word om erkenning aan Afrikaanse musiek in Suid Afrika te gee. Die video sal … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Tshwane Skors Busdiens Personeel

Die Tshwane Metroraad het ses senior bestuurslui en sestien kaartjiekondukteurs verlede week geskors. Dit volg nadat die stadsbestuurder,Jason Ngubeni,ingegryp het om die stad se busdienste reg te ruk. Die burgemeester het verlede maand erken dat die busdienste nie funksioneer nie. … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Reaksie Op Die Begroting. Hoe Voel Jy Daaroor?

Gemengde reaksie het gister uit verskillende oorde ingekom op die minister van finansies se begrotingstoespraak in die parlement. Rokers en drinkers gaan soos gewoonlik meer moet opdok maar daar is die normale verligting op persoonlike belasting.Brandstof word ook verhoog en … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Die 2012 Begrotingstoespraak-Hier Is Dit Woord Vir Woord.

Die minister van finansies, Pravin Gordhan,is tans besig om sy begrotingstoespraak vir 2012 in die parlement te lewer. Hier volg dele van die minister se toespraak woord vir woord soos tans deur hom gelewer in die Parlement in Kaapstad. Speech … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

“Ons was daar” – Afriforum Loods Veldtog Om Geskiedenis Reg Te Stel

Die Burgeregte organisasie,Afriforum,het sopas ‘n veldtog op sosiale netwerke geloods waarin hulle hul beswaar uitspreek teen die eensydige oorvertelling van Suid Afrika se geskiedenis. Hierdie veldtog se doel is hoofsaaklik om Suid Afrika se heel eerste sosialemedia staptog te laat … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

“Pretoria Bestaan Nie! Net ‘n Wit Buurt!” – GP Premier

Die premier vir Gauteng, Nomvula Mokonyane,het gister tydens haar provinsiale rede by die Universiteit van Pretoria se Mamelodi kampus gese dat Pretoria teen die einde van 2012 as Tshwane sal bekend staan. Sy het gese dat Pretoria net ‘n wit … Continue reading

4 Kommentaar

Filed under News, People

Padwoede In Pretoria

‘n Onbeheerbare geval van uiterse padwoede het hom so pas in Pretoria afgespeel. In die uiterse druk verkeer het twee mansbestuurders mekaar alreeds vroeg begin syne gooi,ligte vir mekaar flits en die een voor die ander een inry en skielik … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Laaste Inryteater Sluit

In vandag se uitgawe van die dagblad Beeld se By uitgawe verskyn die eintlik hartseer verhaal van die laaste inryteater wat sy deure in Suid Afrika finaal gaan sluit. Ons plaas dus hier die artikel soos hy in die By … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

ANC Voel Bedreig Deur Blommetjie

Die ANC het so pateties geraak dat hulle deesdae ‘n onskuldige blommetjie brandmerk as die blom van verdrukking,onderdrukking en apartheid. Die Tshwane sportraad wil van die blommetjie ontslae raak en vervang met iets wat almal gelukkig sal hou. Dit sal … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

DA Kon Nie Deurbreek In Pretoria Nie

Die DA se drome en ideale om Pretoria in 2014/16 uit die ANC se hande te vat is aan skerwe. Dit volg nadat die DA gister in Pretoria twee baie belangrike tussenverkiesings in onderskeidelik wyk 80 Sunnyside en wyk 28 … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Mulder Takel Zuma In Parlement

Die nasionale leier van die Vryheidsfront Plus en adjunk minister van Landbou,Bosbou en Visserye, Dr. Pieter Mulder,het gister in die parlement kaalvuis ingeklim onder die President,Jacob Zuma,in ‘n debat oor die president se staatsrede verlede Donderdag. Dr.Mulder het gereageer op … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Maak Seker Jou Kragboksie Werk

“Maak seker jou nuwe voorafbetaalde kragboksie werk.” Dit is Raadslid Philip van Staden van die VF Plus in Pretoria se boodskap aan inwoners wat aansoek gedoen het vir voorafbetaalde kragmeters. Die afgelope naweek het ‘n insident by ‘n aftree oord … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Water Rekeninge In Pretoria Is ‘n Kopseer

Water en ligte rekeninge in Pretoria het die afgelope maand vir erge kopsere gesorg. Rdsl Philip van Staden vd VF Plus in Pretoria het Januarie en Februarie verskeie inwoners se foutiewe rekeninge by die munisipaliteit gaan uitsorteer. Van hierdie rekeninge … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Gaan Die DA Kan Deurbreek In Pretoria?

Twee baie belangrike tussenverkiesings vind vandag in die Pretoria munisipale gebied plaas. Die een is in Sunnyside wyk 80 en die ander is in Soshanguve wyk 28. Die uitslae van vandag,15 Februarie 2012,se twee verkiesings in Pretoria gaan bepaal of … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Pretoria Sit In Die Donker!

Groot dele van Pretoria sit sedert 20:30 vanaand geheel en al sonder elektrisiteit. Die gebiede wat hierdeur geraak of net gedeeltelik geraak word is die volgende: Booysens Claremont Pretoria Tuine Andeon Suiderberg Mountain View Waverley Roseville Capital park Rietfontein Villeria … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Sheldean Moordenaar Vermoor

Die moordenaar van die sewe jarige Sheldean Human,Andrew Jordaan,is op Sondag 12 Februarie 2012 doodgesteek in die Leeuwkop gevangenis. Dit sal Saterdag 18 Februarie presies vyf jaar wees wat Jordaan vir Sheldean van haar huis in Pretoria Tuine ontvoer het. … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under News, People

Kinders en Bejaardes Betaal Duur Prys-Beloning Vir Renosters

Kinders en bejaardes is besig om ‘n duur prys in Suid Afrika te betaal weens misdaad. Volgens berigte het ‘n sewe jarige seun die afgelope Saterdag sy pinkie verloor by ‘n winkel sentrum in Meyerton nadat ‘n rooftog skeef geloop … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

3000 Trefslae Binne Twee Maande!

“Philip Se Spoeg Blog” is nou volwaardig deel van die elektroniese kommunikasie netwerke! Ons het sopas 3000 trefslae bereik! Baie dankie aan u almal se getroue ondersteuning. Sonder u die leser sal dit nie ‘n sukses wees nie. Twee maande … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Jong Afrikaners Moet Nou Leierskap Neem

Die tyd het nou in die Suid Afrikaanse politiek aangebreek dat jong Afrikaners self die leierskap moet oorneem. Ek sien jong Afrikaners tussen die ouderdomme van 18 tot 40. Hierdie groep jong mense was nie betrokke by die Kodesa onderhandelinge … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Zuma Se Toespraak Wek Kommer

Die President se toespraak gisteraand by die opening van die parlement het baie mense tot kommer. Soos voorspel het Zuma die geleentheid aangegryp om oor die eenhonderd jarige bestaan van die ANC te praat en die bekamping van werkloosheid en … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Petisie Blad Skop Af Op Facebook

‘n Petisie blad waarin gevra word dat Godslastering gestaak word,het ‘n halfuur gelede op Facebook afgeskop. Die blad wat bekendstaan as “Stop Godslastering op Netwerke” is geloods nadat ‘n applikasie op facebook die rondte doen wat heet “OMG look who’s … Continue reading

2 Kommentaar

Filed under News, People

Stop Godslastering Op Netwerke!

“Stop Godslastering op netwerke!” Dit is die boodskap wat Christene vanuit Pretoria Suid Afrika begin skree nadat daar die afgelope week sulke boodskappe op facebook profiele begin verskyn het. Die boodskap wat as ‘n applikasie gestuur word begin met die … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Kragonderbrekings Tref Pretoria

Groot skaalse kragonderbrekings het Pretoria getref. Seder 16:00 vanmiddag is gebiede in Pretoria Wes,Pretoria Noord,Pretoria Middestad en Centurion sonder krag. Dit is nie bekend of Pretoria Oos en die Moot ook hierdeur geraak is nie. Die publiek is boos en … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Parlement Maak Gereed Vir Opening

Die Parlement in Kaapstad is vandag ‘n miernes van bedrywighede. Parlementslede van regoor die land en ander politici is besig om aan te meld vir die nuwe jaar se sittings. Personeel in die parlement self skarrel rond om alles reg … Continue reading

Lewer Kommentaar

Filed under News, People

Moordsyfer In SA Skrikwekkend

Die moordsyfer in Suid Afrika vir die jaar 2010/2011 is skrikwekkend met die totaal op 15 940. Hierdie statistiek is gister bekend gemaak deur die Suid Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge. Volgens die SAIRV is die syfer meer as mense wat … Continue reading

5 Kommentaar

Filed under News, People

Wat Gaan Zuma Doen?

Wat kan ons verwag wanneer Jacob Zuma komende Donderdag, 09 Februarie 2012,sy staatsrede in die parlement lewer? Gaan al die kwessies en probleme waarmee ons daagliks worstel aangespreek word en gaan die president hierdie jaar werklike oplossings op die tafel … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Julius Malema Is Skuldig

Die president van die ANC jeugliga,Julius Malema,se appel teen sy skuldig bevinding het nie geslaag nie. Cyril Ramaphosa het sopas hierdie aankondiging by Luthuli huis in Johannesburg gemaak. In sy meer as ‘n halfuur toespraak voor die media het Ramaphosa … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under News, People

“They came in a hurry. They must leave in a hurry!” – Afriforum Slaag In Aansoek

“They came in a hurry. They must leave in a hurry!” Dit was die kommentaar van die regmatige inwoners van Wallmansthal buite die Noord Gauteng Hoogeregshof nadat ‘n bevel toegestaan is in die guns van Afriforum  en die begunstigdes van die … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People

Wanneer Debat Nie Meer Debat Is Nie

Wanneer is ‘n debat nie meer ‘n debat nie? Dit is die openlike vraag wat ek vandag wil vra. Nie almal het dieselfde sienings en standpunte in die lewe nie,en dit is goed,want as almal dieselfde sienings en standpunte gehad … Continue reading

3 Kommentaar

Filed under News, People

Munitoria Vervang. Nuwe Kos R10 biljoen!

Die alombekende Munitoria gebou in Pretoria gaan na vyftien jaar gesloop word. Die gebou wat ‘n baken in die Pretoria middestad is,is in 1996 in puin gele nadat ‘n brand in die lisensie kantore ontstaan en deur die hele gebou … Continue reading

Comments Off

Filed under News, People

Terre’Blanche Word Afgekraak en Verneder

Die vermoorde AWB leier, Mnr Eugene Terre’blanche,word tydens die moord verhoor van sy moordenaar afgekraak en verneder. Dit is asof die moordenaar se regspan daarop uit is om tydens die verhoor Mnr Terre’blanche te verneder in plaas daarvan dat die … Continue reading

5 Kommentaar

Filed under News, People