Daily Archives: Januarie 31, 2012

ANC Stop Kondome

Die Vrystaatse Departement van Gesondheid het miljoene kondome laat terug hou wat bedoel was vir die ANC se 100 jaar vieringe in Bloemfontein. Die departement is glo bekommerd dat die kondome dalk onder standaard kan wees. Volgens ‘n berig wat … Continue reading

1 Kommentaar

Filed under News, People