Maandelikse Argiewe: December 2011
AS JY IN 1975 GEBORE WAS…..
As jy in 1975 gebore was,dan het jy die volgende beleef: * Die televisie het daardie jaar sy verskyning in Suid Afrika gemaak en in Januarie 1976 begin uitsaai in Afrikaans * Ons was die laaste generasie wat in die … Continue reading
KERS EN NUWEJAARSBOODSKAP
My mede Afrikaners en landgenote. Die jaar 2011 sal deur my onthou word as sekerlik die jaar met die mees opspraakwekkendste nuus gebeure van die afgelope tien jaar. As ek so sit en kyk na die lys … Continue reading
Comments Off
Filed under News
ANC LIMPOPO VEE PLAASBOERE SE BYDRAE VAN DIE TAFEL
Die ANC in Limpopo het plaasboere se bydrae tot die ontwikkeling van Suid Afrika met minagting van die tafel gevee. Dit volg nadat die ANC in Limpopo aangekondig het dat plaasboere nie meer grond in Suid Afrika mag besit nie … Continue reading
Filed under News
ZUMA MOET BEDANK!
President Jacob Zuma se uitlatings oor Christenskap en Die Bybel is onaanvaarbaar vir die Christen gemeenskap in Suid Afrika. Deur die uitlatings wat Zuma in Natal gemaak het het hy die Christen gemeenskap nie net in Suid Afrika nie maar … Continue reading
Comments Off
Filed under News
STERRE NAG
Wanneer die son sak na n lang dag se geskarrel sien n mens nie altyd die eerste ster op die horison verskyn nie. Sekerlik omdat jy nog in jou motor in die verkeer sit op pad huis toe. Maar wanneer … Continue reading
Comments Off
Filed under News
Geseende Kersfees
Graag wil ek aan u almal n baie Geseende Kersfees toewens. Mag ons nie vergeet waaroor Kersfees werklik gaan nie naamlik die geboorte van ons Redder en Verlosser,Jesus Christus. Die Koning van alle konings. Geniet hierdie Christus fees saam met … Continue reading
Comments Off
Filed under News
Geloftefees Program Paardekraal Krugersdorp
Geloftefees in Krugersdorp – Agenda vir 16 Des 2011 Vrydag 16 Desember 2011 06:00 – 07:00 Oggenddiens: Dr. H Delport, Ned. Herv. Kerk, Krugersdorp Opneem van kollekte 07:00 – 08:45 Pouse 08:45 – 08:55 Samesang en opneem van kollekte 08:55 … Continue reading
Comments Off
Filed under News
GELOFTEDAG 16 DESEMBER 2011: ‘n TERUGKEER NA GOD?
Verlede jaar het ek die voorreg en die eer gehad om ‘n toespraak te kon lewer by ‘n Geloftefees in Pretoria. Voor die aanvang van die fees het daar ‘n klomp jong Afrikaners, hulle was so tussen die ouderdom van … Continue reading
Filed under News
AGTER DIE ANC SE YSTER GORDYN
Nou ja ons kon dit seker verwag het………….. Goeie more almal. Wat ‘n lekker rustige Maandag oggend is dit net nie vandag nie. Die reen hier in Pretoria lyk vir my is vir eers nou verby en die aarde … Continue reading
Welkom by Philip se spoeg blog
Hier is hy!!!!!! Uiteindelik is die blog aan die gang na weke se geswoeg en sweet en eksperimente uitvoer totdat die regte beeld verkry is. Hallo en welkom by: Philip se spoeg blog. Sjoe mense maar dit is regtig lekker … Continue reading
Die prag van Afrikaanse musiek!
Vandag gaan ek nie spoeg nie maar komplementeer. ‘n Mens moet van tyd tot tyd komplimente uitdeel en vanaand voel ek dat dit nodig is komplimente uit te deel. Ek wil vanaand gesels oor die prag van Afrikaanse musiek. Dit … Continue reading
Filed under People
MOENIE AGTERAF WEES NIE!
As daar een ding is in die lewe wat die rook uit my irriteer,dan is dit mense wat agteraf is! Hoekom moet mens plek vir sulke mense in jou lewe he? Mense wat jy nie eers ken nie, wel nie … Continue reading
Filed under Uncategorized